Search results

  1. O

    Ouboet 001

    Ouboet 001
  2. O

    Hentiesbaai

    Dit is alweer sulke tyd. Hentiesbaai tyd. Ek het plek vir een person. Vertrek 20 Maart en Kim terug 28Maart. As demand belangstel, gee my n luitjie op 0818616191.
  3. O

    Rietfontein

    Is daar miskien enigiemand wat koordinate vir Rietfontein het asb. Sal dit regtig waardeer
  4. O

    Langebaan

    Enige wit stompe al in die baan.
  5. O

    Arniston

    Hi guys. Ek beoog om volgende Saterdag deur te ry na Arniston om n lyntjie te gaan natmaak. Enige vangste gemaak daardie kant deur van die lede en is die weer en wind geskik vir Saterdag. Enige raad sal waardeer word
  6. O

    Paternoster

    Are there any fishing spots in Paternoster? Going there tomorrow afternoon for the weekend.
  7. O

    Langebaan

    Middag mede sealiners. Hoe lyk volgende naweek vir langebaan. Ek gaan vir die naweek en gaan maar by die paaltjies staan. Enige nuus van die stompneuse. Is hulle al in die lagoon?
Top