Ek was nog in my wetsuit toe moet ek al vuurmaak, hy en Eddy die hele vissie gepolish. Sy grootste droom was nog heeltyd om n vis te vang wat hy kan braai by die seehuisie.Marthin, daai gesig sê alles!!! Wat 'n great foto!
Not the biggest galjoen of the season but his first.7ft bass rod, No 2 hook, and small piece of prawn5 years old and 35.5cm gallie
[/quote. Wat n vangs.... Baie van ons Moe's oud raak om so een te vang.. Welgedaan.. (ni(ce(fish)(onvergeetlik... Bly ou vir ewig by..... My litie nou die dag sy eerste stenie gevang.... Se ek vir hom die aand by die vuur ek was 30 jaar oud voor ek so vis kon vang.. Lol... So jy kan bly wees.... Hulle ons ver voor....(ni(ce(fish)(pragtige vangs Jong man...
Well Done Marthin! Special fish. Raam daai fotoNot the biggest galjoen of the season but his first.7ft bass rod, No 2 hook, and small piece of prawn5 years old and 35.5cm gallie
Kon die oukie in die overberg tem die naweek! Bly die mooiste vis in die see!!!