dropshotting

PV9

Member
Ek gaan van die 4de tot die 8ste Oktober by die Sondagsrivier vang! Voorstelle vir die beste padeltails en watse size vir die tyd van die jaar?
 
Ek gebruik net 5" in die rivier. Die orca, olive pearl en baby elf werk baie goed naby die mond en as jy verder af wil gaan kry maar n red mullet vir die bruin water. Aan die mond se kant by die bord voor die smal bank wat in die legte van die rivier loop. As jy met n boot gaan dryf aan die baai se kant van die bank. Gooi op die bank en werk die paddletail of minnow van die bank af, daar is mooi size vis en sommer baie. Ek verkies minnows, maar paddletails vang die groter visse.
 
Top