Osprey wrote:
...ek het heelwat pm ,s gehad oor wat ons gebruik vir galjoen Vang??.....ek dink elke streek het maar sy eie "tackle tips" en daars old school en new school en proppies krale wollietjies en krismis tree traces............ek dink as jy die ooskaap en suidkaap hengel moet jy in ag neem dis n ruwe growwe kus....skerp mosselbedekte rotse....rooiaasknokke....riwwe en skerp klipbanke.....jy gaan saam galjoen mosselkraker of poenskop ook haak.........om met gare draad en katdermpies te hengel gaan jy baie vis verloor en bolle Lyn agterlaat......ek hengel maar net met donker groen maksima marine green want Hy kan die skaaf vat........meestal .65 mm wat 21.5 kg breekkrag is.....as dit nie baie skurf is .60 mm wat 18 kg is..........jou hooflyn kom aan die een ogie direk vas aan n three-way swivel....like kingfisher se nommer twee(2) swivel.............jou sinkerstrop omtrent 40 cm lank(plus minus)....sinkerstrop .50 mm nylon met paar knoopies in vir maklik afbreek en n 5 onz sinker...............jou hoekstrop plus minus 30 cm....gebruik kingfisher clear .90 mm nylon vir hoekstrop(as dit minder skurf is .80 mm)en n 4/0 sensation supergun hoek of 4/0 gamagatsu big bait ns hoek......jy kan ook jou hoekstrop 50 cm maak en sinkerstrop 30 cm in kalmer see.... Vang jare so en Vang baie galjoen en kraker.....verloor bitter min vis.....ja die odd vet vis skeur soms uit by galjoen dit gebeur....en die odd kraker haak hoekie in sy tande.....Dan kom Hy weg....maar as jy hom in lip haak is Hy jouneHi to all those Galjoen fisherman, PLEASE share your most successful galjoen trace, hook size, trace length.