View single post by willem wikkel spies
 Posted: Tue Sep 29th, 2015 12:33 am
PM Quote Reply Full Topic
willem wikkel spies



Joined: Tue Apr 29th, 2008
Location: Heidelberg, South Africa
Posts: 4303
Status: 
Offline
Mana: 
yip
mooi en dankie!

het self gesien die arbb in katrolle is nie sleg nie!
die bearings wat jy oor die counter koop sonder dat jy weet dat dit rubbish is, is die problem.

ek sit self met n stel abec 5 bearings vir die grandwaves! maar hulle bearings is nog ok.
sodra hulle moertoe is, sal ek hulle insit en kyk at die verskil is.