View single post by Dangerboy
 Posted: Fri Sep 16th, 2016 09:58 am
PM Quote Reply Full Topic
Dangerboy

 

Joined: Sat Jun 5th, 2010
Location: PTA, South Africa
Posts: 86
Status: 
Offline
Mana: 
Hi

Dit kom voor of daar wel mense oorslaap. Of hulle nou visvang weet ek self nie maar daar is ligte in die aand wat aan is.

Daar is ook wagte wat patrolies doen op quads. Die plek is toegespan met lemmetjies draad maar om te se dis veilig is ek self nie seker nie.

Daar was al sprake van monster vis waar daar geland was vroeer maar dis ook net stories en ek het self nog nooit fotos gesien nie.

Wat dit intersant behoort te maak is die snags in die water vir die wat wil "pre feed" aangesien daar baie is.

Sterkte