View single post by TimJan
 Posted: Thu Sep 29th, 2016 03:34 pm
PM Quote Reply Full Topic
TimJan



Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 1040
Status: 
Offline
Mana: 
Daar is n splash pool maar toe ons nou daar was was hy vuil maar dit was nou wel die begin van die seisoen.

Die wal is soos in die pic 100% gelyk dit is so 2m bo die watervlak. daar is trappe na onder waar daar nog n concrete "stoep" is reg teen die water.

Kostes was R150 pppd.

Ek beplan alklaar weer my volgende trip.