View single post by TimJan
 Posted: Fri Sep 30th, 2016 12:27 pm
PM Quote Reply Full Topic
TimJan



Joined: Tue Aug 26th, 2008
Location: JHB, South Africa
Posts: 1020
Status: 
Offline
Mana: 
Sorry meneer ek het nie n pic gevat nie?
maar ek het n 12o eagle claw circle gebruik wat ek op ek dink .8 mono gesnel het.

My "hooklink" was so 70cm lank gewees op n 3 way swiwel en my sinker was n 4oz op n 10lb lyn sodat as die baber vat breek die lyn van die sinker en kannie vas sit nie. Ek het met n aasboot gedrop.

Die halwe kop was net deur die lippe gehaak.

Ek het so 10m van die oorkant gevang tusssen boom stompe. Ek moes elke baber deur hulle fight.