View single post by Dirty Harry
 Posted: Thu Jan 11th, 2018 03:17 pm
PM Quote Reply Full Topic
Dirty Harry



Joined: Tue Feb 26th, 2008
Location: Springs, South Africa
Posts: 372
Status: 
Offline
Mana: 
Hi, ek het n 510 en geniet hom baie. Was nog nie op die see met hom nie maar sy tyd sal kom.
Dan my broer het sy 510 verkoop laas jaar aan man wat van af shelley beach launch. Terug voer van hom af is dat hy die boot baie geniet op die see.Dan gaan lees sy review op die net, hulle het die boot op die see getoets.
Hopelik kan iemand jou uit vat op n paar bote dat jy jou besluit kan maak.
Sterkte met die soek.