View single post by rianc
 Posted: Fri Mar 23rd, 2018 07:28 pm
PM Quote Reply Full Topic
rianc

 

Joined: Tue Aug 7th, 2007
Location: Pretoria
Posts: 491
Status: 
Offline
Mana: 
Shoe Hugo!

Kan mens nou oor vertel hoe jou droom boot oor nag in 'n moerse uitdaging verander het! Ek het my 186 7 jaar terug verkoop,ook naas 'n vloer en paar goedtjies,slegs vir buoyancy doeleindes, maar nie naastenby so erg nie!! My alles was droog en goed toe ons die vloer gelig het, was net nodig om seker te maak, om alles weer te glasvesel en sp 33 in te sit. Twee jaar later het die impeller gegroet en die eienaar het nie hierna opgelet nie, uitkoms 175hp v6 merc Blackmax moertoe!

Sterkte ou maat!
RianC