View single post by fstf roller
 Posted: Tue Mar 27th, 2018 08:55 pm
PM Quote Reply Full Topic
fstf roller



Joined: Fri Jul 24th, 2009
Location: Gamtoos, South Africa
Posts: 863
Status: 
Offline
Mana: 
Rian, dit beteken dat ons lae hout aan mekaar gan vas seel en dan press om a sterker core te maak, die transom is 400mm breed to ons laminate a 18mm, a 12mm en a 9mm aan mekaar vas om dan 390mm te maak, na dit fiber ons oor daai om dit te seel natuurlik.

Selfde vir die vloer, twee lae word aan mekaar gelaminate om a sterker core te maak en dan gefiber en geseel, selfde vir die stringers.

Die probleem met die ou stringers sowel as die vloer is dit was nooit geseel nie, dit was net raw hout.

Die mense wat aan die boot gewerk het a paar jaar terug het voorgestel om die vloer te replace, hulle het dit gedoen maar nie a woord gepraat oor die seel van die stringers of die vloer onder wat hulle nie geseel het nie so dis hoekom dit is soos wat dit is nou.

En ek sien natuurlik nie wat onder die vloer aangaan voor of na mense aan dit gewerk het nie so wat weet ek wat daar aangaan?

Die keer doen ons dit reg en seel als af vir life.