View single post by LukasJohan
 Posted: Sun Sep 23rd, 2018 05:07 pm
PM Quote Reply Full Topic
LukasJohan

 

Joined: Wed Apr 12th, 2017
Location: Muizenberg, South Africa
Posts: 316
Status: 
Offline
Mana: 
Ja dit is so pragtige rustig stuk strand ek het actually my vrou en klein kinders grvat om te swem toe sien ek ouens vang daar. Ek was Vandag by beespens. Niks gekry nie na 6 ure. Geen wonder AL die gemors wat seker kilo's vol le doppies strooitjies, condoms, bier bottles vislyn, ice cream bake plastic sakke. En nog 300000 Ander goed. Ek het nie woorde nie