View single post by RuanJ
 Posted: Sun Sep 23rd, 2018 08:31 pm
PM Quote Reply Full Topic
RuanJ



Joined: Sun Apr 15th, 2018
Location: Brackenfell,Cape Town, South Africa
Posts: 92
Status: 
Offline
Mana: 
Kyk, daar is een ding waarvoor ek nie tyd het nie en dis mense wat mors.

Ek tel gewoonlik hier en daar op, want ek weet onskuldige mense kom daar verby en kry 'n geroeste hoek in hulle voet.

Ek en die mense met wie ek hengel mors nie, want daarvoor het mens mos dromme.((goodp_

Ja dis rustige klein strand oorkant treinspoor so 200m na stasie.

Ek was vandag daar, maar met die groot "swell" is die water vol bamboes en die strand ook. Kon nie vandag my pylstert gevang kry nie :(