View single post by LukasJohan
 Posted: Mon Sep 24th, 2018 01:57 am
PM Quote Reply Full Topic
LukasJohan

 

Joined: Wed Apr 12th, 2017
Location: Muizenberg, South Africa
Posts: 316
Status: 
Offline
Mana: 
Ag shame man. Aanhouer wen. As dit enige konstelasie is is ek het by beespens seker 30 vissermanne gesien en die een na die Ander gewaai want hulle ook niks gevang nie. Ek dink net nie dit was n gooie dag vir visvang langs die strand nie