View single post by Moztoppie
 Posted: Sat Oct 6th, 2018 04:05 am
PM Quote Reply Full Topic
Moztoppie



Joined: Sat Aug 9th, 2014
Location: Matola, Mozambique
Posts: 165
Status: 
Offline
Mana: 
GT Fisher wrote:
Hi Oom Herkie en Eric

Band om julle te join maar my nuwe skippie kom eers woensdag en wil hom eers bietjie toets en gewoont raak. Sodra ek hom het en dis rustiger dan maak ons plan.

Groete
:kaykak


Gert fantasties...!!

Dis 'n "buet +++" (555 of 575 ?? )

Virseker moet dit ingelyf word

Laat weet...Ek is by Techo vanaf Sondag en @ Saterdag Mili..Saam met Malboer en LDAFLY