View single post by nantes
 Posted: Wed Mar 20th, 2019 03:32 pm
PM Quote Reply Full Topic
nantes



Joined: Wed Mar 9th, 2011
Location: Durban, South Africa
Posts: 139
Status: 
Offline
Mana: 
was gister uit see toe om te gaan vis . gesukkel vir lewendige aas . uiteindelik n paar gekry en dieper gegaan . my plek gekry waar ek wou vis . anker gesit paar lewindige baits aangesit en gewag . na so n uur my eerste trek gekry . n yellofin van so 15 . toe begin die fun . het altesaam seker so 25 tuna gehaak . 5 uitgekry en 20 vir die haaie gevoer . glo my dis nie my soort fun nie . 1 uit 6 is joune . 5 uit 6 vir die haaie . en nog steeds glo party mense daar is nie n haai probleem nie . glo my ons sit met n helse blackfin probleem in natal . hoop ons goverment gee die chineese longliners n permit om te kom blackfins vang hier .