View single post by Pylstert
 Posted: Thu Mar 21st, 2019 11:36 am
PM Quote Reply Full Topic
Pylstert

 

Joined: Fri May 4th, 2007
Location: Wagina Island
Posts: 1937
Status: 
Offline
Mana: 
William, daar is 'n uitstekende boek oor die visvang geskiedenis van die Breederivier - Gooi los deur Jan Langenhoven. Haai probleme in Witsand gaan donkiejare terug, party van die stories oor 12 - 16 reuse kabeljoue wat in een aand getax word, haaie wat onder die boot wag ens, weet nie so mooi of dit 'n nuwe probleem is nie?? Wat nog meer interresant oor die boek is is die massas vis wat vroeer jare daar uitgetrek is, baie stories oor ouens wat 5 of 6 100lb kabeljoue per aand vang, Rooi steenbras net so baie.