View single post by Propwash
 Posted: Sat Mar 27th, 2010 04:54 pm
PM Quote Reply Full Topic
Propwash



Joined: Mon Sep 21st, 2009
Location: Richardsbay, South Africa
Posts: 47
Status: 
Offline
Mana: 
JFE

Ek probeer nog uitvind watter format Lowrance gebruik.
Sal jou laat weet as ek iets uitgerig kry - probleem is ek het nie 'n Lowrance om op te toest as ek die file convert nie.Sal vir jou e-mail wat ek het, maar ek neem aan jy sal eers kan toets as jy terug in SA.