View single post by Nam-fish
 Posted: Fri Sep 17th, 2010 04:17 pm
PM Quote Reply Full Topic
Nam-fish



Joined: Fri Feb 6th, 2009
Location: Grootfontein, Namibia
Posts: 318
Status: 
Offline
Mana: 
Mev. Spyker wrote: ::S::SHi Nam-Fish, baie dankie, ek het al gedink ek is die enigste Namibiër, dankie vir daai inligting, ek ook meer net op die Rock and surf afdeling.
Nogmal dankie, laai tog gerëeld asseblief.
:fishn:fishn


Hahahaha! Ons sal eers meer damme hier in die binneland moet grou sodat daar meer events op meer plekke kan gebeur....... So julle moet maar die pot aan die kook hou daar by die see.

Ek het ook die uitnodiging ontvang vir die Corporate fundraiser, maar die timing is bad- Ek is reeds vas vir daai naweek. Hoop julle het darem al 'n klompie inskrywings ontvang?