View single post by Fanie
 Posted: Wed Apr 13th, 2011 06:46 pm
PM Quote Reply Full Topic
Fanie



Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Status: 
Offline
Mana: 
Soliede boot elke keer. Die kinders moet maar in die swembad met die lilo gaan ry as hulle op iets wil ry wat opblaas, en ek sien tot ouer mense koop nou opblaas poppe, seker ook vir die swembad want ek het nog nooit een van hulle op die see gesien nie.