View single post by Fanie
 Posted: Wed Apr 13th, 2011 05:50 pm
PM Quote Reply Full Topic
Fanie



Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Status: 
Offline
Mana: 
Mens moet nie gerief onderskat nie. As jy gerieflik is kan jy vir 'n baie lang tydperk moeilike omstandighede trotseer, terwyl as jy ongerieflik, ongemaklik koud ens kan mens dit nie lank verduur nie. Rubber bote klasificeer nie juis onder grieflik nie, en soliede bote kan net so veilig wees.