View single post by Fanie
 Posted: Thu Nov 24th, 2011 06:12 pm
PM Quote Reply Full Topic
Fanie



Joined: Thu Feb 14th, 2008
Location: Centurion
Posts: 5843
Status: 
Offline
Mana: 
See vis sal waarskynlik altyd beter smaak as varswater vis, veral omdat ons varswater so erg besoedel is. Ek vang albei, en het al beide opgevreet.

Deesdae gooi ek omtrent alles terug, sal miskien 'n shad of twee rook maar dis dit. Ons vang nie vir kos nie, ons vang net vir die plesier.