Sensation Catfish rods

Soutiebloem

New member
More almal

weet enige iemand dalk waar kan ek die sensation catfish rods kry in bloemfontein? of watse ander stok is goed genoeg vir baber roep behalwe `n roep stok?

dankie
 

Enigma

Moderator
Jy moet 'n interline stok hê wat styf is om mee te roep.

roep met normale stok werk nie want die lyn/braid sal om die punt draai en stok sal breek as baber slaan.

Te sagte stok en jy klits nie die water nie
 
Top