Nuweling

M.W.

New member
Hi almal,

My naam is M.W. Du Preez, ek boer net buite Lindley, n klein dorpie in die Vrystaat.
Ek is stout oor visvang! Dankie vir die geleentheid om saam met julle een van my passies te deel!

Groete
 
Top