Goeiedag almal. Sal die hengelaars wat fotos het van MASSIEWE BLOUKURPERS wat al deur hulle gevang is, dit groot asb op die forum plaas plus die gewig daarvan as hulle so gaaf kan wees.Â
Hi mense ek het nog so paar foto's gekry van GROOT Bloukurpers van die grootste wat ek al gesien het. Die een wat opgestop is oor die 4 kg in Roodekoppies gevang jare terug en die ander een het ek van die internet gekry en lyk vir my in die omgewing van 4 kg. My droom om dit te vang.
Vriende van myne.. That is no hero pose, that fish is being held next to his body..Here's a tip..look for croc farms, look for waters like canals connected to theirs but separated by a fence or something.. The kurper learn very quickly to eat the meat leftovers that wash through from the crocs every day...and they will get huge.. My choms spot, you could fill a streepsak of these big boys...I don't know where the spot is at all, so no use in asking me.