Which lever drag reels to get for the boat?

IWyk

Sealiner
I need to get new reels for offshore fishing. I need to get 4 reels for the boat for 15kg class and 4 for 8 kg class. What should I be looking at?

The 15kg ones will be used mainly for couta/tuna/Dories up to sailfish if I am lucky. The 4 for 8kg will mainly be used for Natal snoek.

First thoughts where Shimano TLD 20 or 25's for the 15kg class and then Shimano Charter special 2000 for the 8kg class.

Problem is I then saw these Penn Fathoms-Dura drag, SS main and pinion gear, double anti reverse pawls and so it goes on, they seem to have everything you need in a reel.

So what now? Do I look at the old tried and tested or do I venture to the new?

I don't want to start a Penn Shimano situation but would appreciate some advice as these 8 reels will be a sizable amount of Tom I need to lay out and I would prefer to make the right decision first time around.
 

Enigma

Moderator
TLD or Squall LD

I have the 50SW but broke the frame on a big pylie while I had the harness on.

Bulletproof workhorses would be the TLD

Rather look at the Tyrnos and if you really want to spend some money the go for the Talica 12 and 16's

The Squall LD60 you have is already loaded and ready for use as for the 15kg class work so just add another to the collection.
 

Enigma

Moderator
Yip don't buy them spend some more cash at my workshop

But seriously I would add some of the LD60's and one look to one of the smaller models for the lighter work
 

IWyk

Sealiner
Haha no need to worry, I am back on the 20th will pop in shortly after that!

Apart from whats already on order I need 4 Natal Snoek rods. Been thinking Purglas blank(glass), 8-10kg rating, nice softer tip with backbone. They have some nice blanks for off-shore. Customs with the blank going all the way through to the butt ending at 8 or 8 1/2 ft should be perfect to help prevent hook pulls on these soft mouth snoekies.

Dink solank watter gaan lekker werk.

Loaded with Big Game mono we should be set.
 
IWyk:

Hoeveel moola het jy om te mors.................

Die tld range is ok, al nadeel.............. hulle is stadig.
en jou seun is nog jonk!
tld vir sy hande is te groot.
Ekt n klomp tld 15! niks groter nodig nie!

so al asof jy vannaf die boot gestrip gaan word! is jou boot dan geanker?

bling as altyd mooi, maar bling vang mos nie die vis nie?

soos ek se, die enigste ding is, die tld's is stading.

Torsa sal nou nice wees, maar ai toggie, die prys is iets aakligs!!
 

IWyk

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
IWyk:

Hoeveel moola het jy om te mors.................

Die tld range is ok, al nadeel.............. hulle is stadig.
en jou seun is nog jonk!
tld vir sy hande is te groot.
Ekt n klomp tld 15! niks groter nodig nie!

so al asof jy vannaf die boot gestrip gaan word! is jou boot dan geanker?

bling as altyd mooi, maar bling vang mos nie die vis nie?

soos ek se, die enigste ding is, die tld's is stading.

Torsa sal nou nice wees, maar ai toggie, die prys is iets aakligs!!

So R2000 per katrol give or take 500.

Stem saam oor die TLD het hulle altyd gebruik maar stadig en eintlik lomp as ek dit so kan stel(voel so vir my in elk geval). Die drags is ook nie watwonders(22lb) die klein Charter special het n 33lb drag!)

Dis hoekom ek na die Fathoms kyk.

Ek anker selde net vir spesifieke teiken van Couta maar kondisies moet reg wees.

Stadig Troll(een motor in rat) met aas of effens vinniger met Rappies, maar ek verkies om met aas te hengel.

Drift ook.

Het Grinders vir spinning en flick sticks maar soek katrolle wat so 400m 8kg en 400m 15kg kan vat dan behoort dit te werk.

Lever drags is net makliker met die boot hengel. Sleep 3 tot 5 stoke op n slag.

Wat ookal die besluit die katrolle moet SS main en pinion ratte he.
 

Enigma

Moderator
22lbs op vol Katrol. Draai die dial en maak vas met die drag en hy gooi amper 50lbs drag op die TLD 25 (en oor 60lbs as jy half leeg is) en sy raam gaan dit vat maar die ander nie behalwe as jy gaan betaal vir Milled Alu frames
 

IWyk

Sealiner
Die drag sal genoeg meer as genoeg wees maar was verbaas om te sien die klein charter special het 33lb drag-nie dat mens dit ooit sal nodig he vir Natal snoek nie jy sal die hoeke uitskeer.

Like die idee van die level wind ook dis makliker vir boetie, sussie en mamma.

Dan van die Penn Phathoms of Squalls vir die 15kg set-up. 40 of 50 sal seker groot genoeg wees.

Ander voorstelle in die 2000-2500 prys klas?

Jammer die Makaira's het so duur geword.
 
yip makairas het duur geword.

dis hoekom ek se, kry dalk eerder grinders vir die snoeke.

ek spot oor die anker want geen vis is veronderstel om jou met n boot te strip nie.

te groot en lomp is nooit lekker nie
 

IWyk

Sealiner
Nie n fan vir grinders vir troll nie.

Die main manne gaan dalk lag maar ek het so bietjie ge google en agtergekom dat baie manne in die verlede en nou ook reken Shimano Speedmaster is ideal(Paddle ski en jetski ouens like dit ook), vinnige inkatrol spoed (6:1), Stainless steel ratte en bullet proof.

Meer as genoeg lyn kapasiteit vir 8kg Mono en nie te groot. Ja dis n star drag maar die is ons gewoond aan(familie ook hul hengel al lank saam).

Vir die 15kg stoke kan ek maklik 450m opkry as ek backing opsit.

Beste deel van als-ek kan hulle nuut koop vir R1380!

Ons het altyd Speedmaster en 20/40 van die kant gebruik selfs vir haai hengel voor al die fancy katrolle beskikbaar was en het nooit problem gehad nie.

So dalk gaan ek na die Speedmaster plan kyk! Ratchet raas ook lekker!
 

IWyk

Sealiner
Die drag sal ook meer as genoeg wees vir 8kg en selfs 15kg lyn, dalk net strip en mooi Cals grease smeer voor ek hul gebruik.

Kinders sal ook nie sukkel met die groote nie, hul vang reeds met 20/40 en 15/30
 

Chuni

New member
IWyk
Give me a call
I have two speed asters 4 for you
Only new, new ones for R 1250-00 each
0820800885
 

WaterKind

Senior Member
Enigma wrote:
TLD or Squall LD

I have the 50SW but broke the frame on a big pylie while I had the harness on.

Bulletproof workhorses would be the TLD

Rather look at the Tyrnos and if you really want to spend some money the go for the Talica 12 and 16's

The Squall LD60 you have is already loaded and ready for use as for the 15kg class work so just add another to the collection.

Hi Enigma, how much drag were you applying when the frame broke. Just wondering if this would work as an cheaper alternative for fishing Big Yellowfin tuna off Cape Town. Obviously I will not lock the drag at 18kg's with a fish on. :fbash
 
Top