Afsterwe van eggenote

Manne, ek het verneem dat Ben Reinders se vrou afgesterf het na n lang siek bed.

Dis n jammerte om sulke nuus te ontvang.
Ben en Kobus:

Alle sterkte in die tyd van rou!
Julle is in ons gebede en gadagtes.
Mag julle die nodige krag van bo ontvang in die tyd van nood.

Weet net dat julle groter famielie van Sealine hier is en dat ons aan julle dink.

sterkte.
Pottie
 

yacoob

Senior Member
willem wikkel spies wrote:
Manne, ek het verneem dat Ben Reinders se vrou afgesterf het na n lang siek bed.

Dis n jammerte om sulke nuus te ontvang.
Ben en Kobus:

Alle sterkte in die tyd van rou!
Julle is in ons gebede en gadagtes.
Mag julle die nodige krag van bo ontvang in die tyd van nood.

Weet net dat julle groter famielie van Sealine hier is en dat ons aan julle dink.

sterkte.
Pottie

May the family find peace and tranquility after such a sad loss.
 

Enigma

Moderator
Condolences Ben, strength to you and your family during this difficult time.

Regards

Craig and Family
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hi to all SL's,

A huge thankyou for the kind words of condolences......Kobus & myself we really appreciate it very much.

As Pottie had said , SL is my 2nd family, & its so true......I cant start by saying how much I enjoy fishing, & this to keep my mind sane as I told Allan , I browse SL & I instantly get that peace over my mind as if my beloved wife would have wanted me to do. She was really our rock in our house having her "2 manne" as she would call us.

Our hurt is beyond words, our emptyness undescribable, & no words can explain how much we will miss our mom & wife, but God is great in that he gives us the strength, support , lead us each second to make sure that we are not alone, and keep us positive in these trying times.

A huge thks again to all SL's.......we apprec it.

Regards & love
Ben & Kobus
 
Top