willem wikkel spies
Moderator
right manne:
gou gekyk na pryse.
indien ek die slide makers uit stainless staal sou maak, is die kostes so R 300 elk.
dit sal posgeld insluit "posgeld op n R100 gereken"
die raam sal wees uit 40mm* 5mm
6mm stainless shaft
10mm stainless handle.
welding sal stainless staal wees.
ek gaan nie die goed polish nie.
dis n ander ding daai
geweone staal werk goedkoper uit.
maar gaan roes.
onthou net, stain less steel beteken nie roes vry nie, dit beteken stain less!!