winter elf trippie so tussen galjoene deur

SPARRABOS

Sealiner
besluit om vir paar elwe te gaan kyk aangesien toestande hier in oos kaap nie so heeltemal gunstig vir galjoenvang is nie...enige hengeltrip is mos lekker...en wie weet nou wat voorle...veral met vriende soos ek......
 

SPARRABOS

Sealiner
ja verskonings by werk om "vroeg"af te kom....gaan nou die pad vat...uit verkeer...radio op 90.6 luister fm.musiek speel.manne gesels....opgewonde oor wegbreek...
 

Attachments

  • 2016-06-03 16.06.00.jpg
    2016-06-03 16.06.00.jpg
    32.1 KB · Views: 762

SPARRABOS

Sealiner
stoutgat rykgat lucky charlie bestuur.sy groot toyota "trok"gevolunteer.....ons travel luuks.....
 

Attachments

  • 2016-06-03 16.07.17.jpg
    2016-06-03 16.07.17.jpg
    26.7 KB · Views: 764

SPARRABOS

Sealiner
eks voor in......altyd bly om weg te breek saam met maats...visvang is bysaak...;)
 

Attachments

  • 2016-06-03 16.07.27.jpg
    2016-06-03 16.07.27.jpg
    28.7 KB · Views: 757

SPARRABOS

Sealiner
lang pad in die onweer in word gou opgevreet deur toyota...
 

Attachments

  • 2016-06-03 16.08.11.jpg
    2016-06-03 16.08.11.jpg
    25.5 KB · Views: 760

SPARRABOS

Sealiner
eerste groooot fout.....stop op jbay....om na see te kyk.....ons wag vir patat om ons te join...hy kom nog later deur...ons gaan sommer vanaand op jbay oorslaap by patat se ma en more deur na elwe land....nou see so mooi en kalm....bier smaak al te lekker....na paar biere en lekker praat....kom ons ry sommer nou deur na ons vangplek.....dis lekkerder om sommer langs see te slaap as in jefreys.....ja lets go!!!!!!!!vergeet in ons haas die fibreglass coolerbox met ys en bier staan op bakkie se oop klap agter....::slohoor groot slag om eerste draai....cooler afgeval.van bier gebreek.toemaar het opgeruim in pad al ons gemors.....
 

Attachments

  • 2016-06-03 17.19.24.jpg
    2016-06-03 17.19.24.jpg
    48.1 KB · Views: 758

SPARRABOS

Sealiner
cooler seergekry....jerome sal hom moet patch en regmaak......ai tog die grootste skade is ons drank.....
 

Attachments

  • 2016-06-03 17.24.14.jpg
    2016-06-03 17.24.14.jpg
    22.8 KB · Views: 756

SPARRABOS

Sealiner
winter donker nag....luister fm help om ons besig te hou langs koue donker see nag....stories...gesels...kattekwaad....paar maats in bakkie ......stories..dis nog vroeg aand....
 

Attachments

  • 2016-06-03 18.08.00.jpg
    2016-06-03 18.08.00.jpg
    12.9 KB · Views: 754

SPARRABOS

Sealiner
onvergeetlike hengeldag....westewindjie wat waai...mooi see....groot front met reen op see....los buie...reenboog...elwe weer
 

Attachments

  • IMG-20160604-WA0041.jpg
    IMG-20160604-WA0041.jpg
    24.7 KB · Views: 752

SPARRABOS

Sealiner
jy voel weer mens.....bars uit jou nate....vryheid van die natuur....sout sproei teen jou vel....seelug....westewind...winter....ai te lekker....
 

Attachments

  • IMG-20160604-WA0033.jpg
    IMG-20160604-WA0033.jpg
    33.3 KB · Views: 755

SPARRABOS

Sealiner
aan die einde van die dag.....saam jou maats.....in die veld....middel van nerens....langs die see.....dis mos die lewe...visvang is bysaak..almal hard gehengel....jy verdien daai yskoue bier... ek en ou patat my ou groot maat...koud en moeg en lus vir n dop....hoeveel keer dit nie saam gedoen....oor en oor deur jare...sal aanhou tot die grootbaas daar bo besluit dis verby....ja ons moet ons seeninge tel:)
 

Attachments

  • IMG-20160604-WA0005.jpg
    IMG-20160604-WA0005.jpg
    32.2 KB · Views: 750

SPARRABOS

Sealiner
ja nou nie die keer trophys gevang nie.size tel mos nie altyd nie solank die getallietjies daar is....pansize....lekker om te eet...wats nou lekkerder as n elfie of twee tussen maats...ek en seerower...
 

Attachments

  • IMG-20160604-WA0039.jpg
    IMG-20160604-WA0039.jpg
    32.9 KB · Views: 734

SPARRABOS

Sealiner
volle kwota tussen groep maats....gaan lekker bak...nou nie piering oe nie maar lekker eetsize....;) onthou die strepie post!!!!goeie aas...
 

Attachments

  • IMG-20160604-WA0036.jpg
    IMG-20160604-WA0036.jpg
    49.9 KB · Views: 752

SPARRABOS

Sealiner
nou die groot kuier na die visvang....onthou toer se dinge...die brak eet uit my hand....hy kuier te lekker saam die elwevangers...ek dink dis omdat ons hom so lekker voer.....
 

Attachments

  • 2016-06-04 18.07.10.jpg
    2016-06-04 18.07.10.jpg
    23.9 KB · Views: 743

SPARRABOS

Sealiner
nou die rit deur die veld........twee bakkies....in die bakkie waarin ek gery het.......gaan dit jolig......daai lekker hengeldag word gecelebrate.....:beer:beer seerower...
 

Attachments

  • 2016-06-04 19.16.50.jpg
    2016-06-04 19.16.50.jpg
    25.4 KB · Views: 750
Top