| ||||||
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Sealine Museum > bygelowe van galjoenhengelaars |
Moderated by: Emperor | Page: 1 2 ![]() ![]() |
|
bygelowe van galjoenhengelaars | Rating: ![]() |
Author | Post |
---|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:38 pm |
|
1st Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
onder walvis post lees ons van bygelowe en natuurtekens.....kyk daars baie....veral snaakse gelowe
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:41 pm |
|
2nd Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
hele paar teegekom oor jare heen....ek is self moerse bygelowig....my maats ook................begin by hele paar van veral galjoenvangers....baie is soos engelsman sal se bizare!!!!?![]()
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:47 pm |
|
3rd Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
belangrikste een waarin hele klomp ouens glo....en ek praat van glo!!!! jy moet mustbite kry.....met ander woorde vorige aand;selfs oggend voor jy see toe gaan.....selfs voor jy weggaan op 3 dae trip moet jy met die auntie "speel"...... baie gaan nou lag maar let maar op hoe swak vaar ouens wat nie meisie of vrou het.....ons glo ook vas as jy gecheat het byvoorbeeld met die buurvrou sit jy hou vir hou vas of vang seebabers;klipvisse en skaamhaaie.....![]() ![]()
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:49 pm |
|
4th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
jy mag nie oggend tande borsel voor trip...dit jaag galjoene....ook moet jy jou vuil visklere aantrek....skoon goed wat na stasoft ruik is verbode....
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:50 pm |
|
5th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
enige diere.....bosbokke,hase,uile is goeie teken....baie vis....terloops ou mense ook geglo min aas. baie vis.....
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:52 pm |
|
6th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
kom nie naby lemoene of nartjies as jy gaan galjoenvang nie.......dis verbode......
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:53 pm |
|
7th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
as een ou neerslaan en val.....nou nie aspris val nie....dan gaan hy baie vis vang.....
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:54 pm |
|
8th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
blindevliee en muggies wat om jou zoem in duineveld is teken van goeie galjoenvangste......
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 06:56 pm |
|
9th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
as jy galjoen gevang het wat jy vir rooster hou bloei jy hom gewoonlik in poel seewater....daai bloed mag nie op jou vishoek kom nie.......
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 07:00 pm |
|
10th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
galjoene byt beter in die reen en wind....onplesierige toestande
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 07:08 pm |
|
11th Post |
JD Sealiner ![]()
![]() |
SPARRABOS wrote:galjoene byt beter in die reen en wind....onplesierige toestande feit
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jul 21st, 2016 07:09 pm |
|
12th Post |
JD Sealiner ![]()
![]() |
niks gekookte eiers nie
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Sat Jul 23rd, 2016 02:10 pm |
|
13th Post |
die spook Senior Member ![]()
![]() |
Die een iewers gehoor/gelees. Galjoenhengelaar staan nooit in die water nie. Galjoen hou nie van voete se reuk.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 25th, 2016 04:36 pm |
|
14th Post |
Franny Member ![]()
![]() |
die spook wrote:Die een iewers gehoor/gelees. Galjoenhengelaar staan nooit in die water nie. Galjoen hou nie van voete se reuk. Hulle kan van die aan skaf ![]() Attachment: Biggest fasion trend.jpg (Downloaded 312 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 25th, 2016 07:46 pm |
|
15th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
die spook wrote:Die een iewers gehoor/gelees. Galjoenhengelaar staan nooit in die water nie. Galjoen hou nie van voete se reuk.hahaha. .......waar ons hengel kan jy nie in water staan....jy sal verdrink.......
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 25th, 2016 07:47 pm |
|
16th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
Franny wrote:die spook wrote:sal enige iets doen vir daai paar lelike pote.......
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 25th, 2016 11:36 pm |
|
17th Post |
Stefan001 Senior Member
![]() |
SPARRABOS wrote:belangrikste een waarin hele klomp ouens glo....en ek praat van glo!!!! jy moet mustbite kry.....met ander woorde vorige aand;selfs oggend voor jy see toe gaan.....selfs voor jy weggaan op 3 dae trip moet jy met die auntie "speel"...... baie gaan nou lag maar let maar op hoe swak vaar ouens wat nie meisie of vrou het.....ons glo ook vas as jy gecheat het byvoorbeeld met die buurvrou sit jy hou vir hou vas of vang seebabers;klipvisse en skaamhaaie..... Dink as ek nie enkellopend was nie ![]() ![]() ![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jul 26th, 2016 10:51 pm |
|
18th Post |
SPARRABOS Sealiner
![]() |
Ja daai mooi nooientjie gaan jou of help om trofees te vang......![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jul 26th, 2016 11:44 pm |
|
19th Post |
Stefan001 Senior Member
![]() |
SPARRABOS wrote:Ja daai mooi nooientjie gaan jou of help om trofees te vang...... ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jul 27th, 2016 11:37 am |
|
20th Post |
Franny Member ![]()
![]() |
SPARRABOS wrote:Ja daai mooi nooientjie gaan jou of help om trofees te vang...... ![]() ![]() ![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 07:33 am | Page: 1 2 ![]() ![]() |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Sealine Museum > bygelowe van galjoenhengelaars | Top |
![]() |