bygelowe van galjoenhengelaars

SPARRABOS

Sealiner
hele paar teegekom oor jare heen....ek is self moerse bygelowig....my maats ook................begin by hele paar van veral galjoenvangers....baie is soos engelsman sal se bizare!!!!?;)
 
SPARRABOS

Sealiner
belangrikste een waarin hele klomp ouens glo....en ek praat van glo!!!! jy moet mustbite kry.....met ander woorde vorige aand;selfs oggend voor jy see toe gaan.....selfs voor jy weggaan op 3 dae trip moet jy met die auntie "speel"...... baie gaan nou lag maar let maar op hoe swak vaar ouens wat nie meisie of vrou het.....ons glo ook vas as jy gecheat het byvoorbeeld met die buurvrou sit jy hou vir hou vas of vang seebabers;klipvisse en skaamhaaie.....:fbash:clow
 
SPARRABOS

Sealiner
jy mag nie oggend tande borsel voor trip...dit jaag galjoene....ook moet jy jou vuil visklere aantrek....skoon goed wat na stasoft ruik is verbode....
 
SPARRABOS

Sealiner
enige diere.....bosbokke,hase,uile is goeie teken....baie vis....terloops ou mense ook geglo min aas. baie vis.....
 
SPARRABOS

Sealiner
as jy galjoen gevang het wat jy vir rooster hou bloei jy hom gewoonlik in poel seewater....daai bloed mag nie op jou vishoek kom nie.......
 
Stefan001

Senior Member
SPARRABOS wrote:
belangrikste een waarin hele klomp ouens glo....en ek praat van glo!!!! jy moet mustbite kry.....met ander woorde vorige aand;selfs oggend voor jy see toe gaan.....selfs voor jy weggaan op 3 dae trip moet jy met die auntie "speel"...... baie gaan nou lag maar let maar op hoe swak vaar ouens wat nie meisie of vrou het.....ons glo ook vas as jy gecheat het byvoorbeeld met die buurvrou sit jy hou vir hou vas of vang seebabers;klipvisse en skaamhaaie.....:fbash:clow

Dink as ek nie enkellopend was nie:fst::fst::fst:
 
SPARRABOS

Sealiner
Ja daai mooi nooientjie gaan jou of help om trofees te vang......:wfish........of die verkeerde een ....o wee ! ....kan katastrofes wees.....:merm:fbash:hyst::lol:1......een ou saam ons het so mooi een sy gedagtes is hele tyd daar....en nie by see.....solank man nie bedroef raak nie.......:lol:1........bly vir nou maar single.....maak soos ou stropie in ons groep....hy is ook single....skud maar in oggend die ander manne se hand om ook net iets te vang.........;)
 
pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+:dban::dban::dban:
 
Franny

New member
SPARRABOS wrote:
Ja daai mooi nooientjie gaan jou of help om trofees te vang......:wfish........of die verkeerde een ....o wee ! ....kan katastrofes wees.....:merm:fbash:hyst::lol:1......een ou saam ons het so mooi een sy gedagtes is hele tyd daar....en nie by see.....solank man nie bedroef raak nie.......:lol:1........bly vir nou maar single.....maak soos ou stropie in ons groep....hy is ook single....skud maar in oggend die ander manne se hand om ook net iets te vang.........;)
stpime2:hyst:::craz
 
Top