Annual Prize giving 11 September 2016

kaspaas

Sealiner
'n Spesiale "Merit Award" is aan Willie de Wet toegeken vir sy heel eerste eetbare vis van wettige lengte wat hy as strand en rotshengelaar gevang het. Dit was 'n Kolstert (37cm) wat hy gedurende die naweek van 5-6 Maart 2016 in Struisbaai gevang het.

Willie sal natuurlik baie gou vir jou vertel dat hy al baaaaaie vis vanaf bote gevang het. Dit tel natuurlik nie! LOL
 

Attachments

  • IMG_0404.JPG
    IMG_0404.JPG
    38.6 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
Toe gaan ons oor tot die toekenning van wisseltrofees vir die eerste drie posisies in die Klub se Jaarlikse Klubkampioenskap. Dit is die resultaat van punte versamel deur die jaar tydens die Maand kompetisies.

Derdeplek gaan aan Jaco van Rooyen (Jakkie) wat nie een kompetisie kon wen nie maar wat op grond van sy pligsgetroue deelname aan die kompetisies genoegsame bonuspunte kon versamel om aan hom die derdeplek te verseker.
 

Attachments

  • IMG_0405.JPG
    IMG_0405.JPG
    41 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
Ons Voorsitter Chris Gerber (Maaknlas) ontvang die toekenning vir sy tweedeplek.
 

Attachments

  • IMG_0406.JPG
    IMG_0406.JPG
    40.3 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
En ons Klub Kampioen, vir die vierde jaar aaneen, is Herman Wiid (Seawiid). Hy het weereens sy ander naam "Mr Consistancy" gestand gedoen!!

Well done Herman!:cong::first:first:first
 

Attachments

  • IMG_0407.JPG
    IMG_0407.JPG
    43.4 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
Teen die tyd dat die formaliteite van die prysuitdeling afgehandel was, was die vuur ook reg vir braai.
 

Attachments

  • IMG_0411.JPG
    IMG_0411.JPG
    45.9 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
Die kinders was teen die tyd al redelik honger. Die vrouens het dus vinnig boerewors rolletjies reggesit.
 

Attachments

  • IMG_0418.JPG
    IMG_0418.JPG
    45.8 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
Um...Chris??? Dis mos anner Chris se vrou die! Of wou jy maar net van die kos proe?
 

Attachments

  • IMG_0419.JPG
    IMG_0419.JPG
    52.8 KB · Views: 54

kaspaas

Sealiner
Terwyl die kinders eet en ons vir die laaste braaivleis wag, gesels die vrouens.
 

Attachments

  • IMG_0413.JPG
    IMG_0413.JPG
    39.2 KB · Views: 53

kaspaas

Sealiner
Erika het aanvanklik verklaar dat sy nie eintlik vleis eet nie. Derde helping....? Moet blerrie lekker skaap wees!!
 

Attachments

  • IMG_0429.JPG
    IMG_0429.JPG
    47 KB · Views: 53

maaknlas

Sealiner
Vir n dag wat met sulke swak diens van durbanville rugbyklub begin het het hy rêrig lekker gedraai by brackenfell se fasiliteit.
Awesome om saam van die klublede te kuier weereens dankie manne!
 
Top