Possible 40 kg Cat.

IWyk

Sealiner
Banded Tilapia/Sparman's Tilapia(Vlei Kurper) en Blue Kurper/Mozambiquen Tilapia(Blou Kurper)

Die twee weeet ek kom daar voor.
 

toli

Senior Member
laaste pic, almal was sie selfde spesie gewees
 

Attachments

  • IMG-20161201-WA0002.jpg
    IMG-20161201-WA0002.jpg
    21.1 KB · Views: 166

IWyk

Sealiner
Post 22 en 23 is blou Kurper wyfies wat nie heel volwasse is. Post 23 ook maar lyk amper of sy met n Nyl kurper(Niloticus) gekruis is.

Post 25 is n Blou kurper mannetjie.
 
Top