Vleikurpers

buchi

New member
Goeiedag mense ek is opsoek na mooi fotos van groot Vleikurpers wat al gevang is.  Indien het wees so gaaf om dit te plaas asb.

Geheg is 'n foto of twee van myne wat ek so paar jaar terug gevang het.

Dankie
 

Attachments

  • MOOI VLEIKURPER 1.jpg
    MOOI VLEIKURPER 1.jpg
    63.1 KB · Views: 329

buchi

New member
Groot asb sal dit opreg waardeer as jy dit kan oplaai.
Ek het hulle gevang op erdwurms met 'n dobbertjie.  Dit was 'n 7 vt shakespeare visstok en ek dink 'n klein shimano katrolletjie met 4kg lyn.  Teiken gewoonlik die kurperspesies met my 5,7 vt - 6 vt Sensation sloppy stokkies en klein Shimano sienna 1000 FD katrol.

Groot pret

Dankie

;);););););););););););););););););););););););););)
 
Just realised as I posted these pics that my fish care has improved drastically through the years - from putting them on grass and paving to gently cradling in hand or supporting under belly.
 

Attachments

  • 602726_10151364078205901_2138543668_n.jpg
    602726_10151364078205901_2138543668_n.jpg
    112.7 KB · Views: 235

buchi

New member
Baie dankie dit is 'n paar pragtige vleikurpers waardeer dit opreg.  Bly maar een van ons mooi visspesies.

Alle groete

(ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)(
 

buchi

New member
Dagsê daar almal ek hoop die hengel gaan goed ?  Geheg is 'n foto of twee van 'n pragtige vleikurper wat ek nou die dag op die plot gevang het, ek dog maar net ek deel hierdie pragtige vissie met julle, verseker een van die hardste bakleiers op ligtegerei.  Gevang met 'n erdwurm en dobbertjie.  Ek het hom nie geweeg nie maar een of twee vriende reken dit is baie groot.  Bly maar een van ons mooi vissies.

Groete
 

Attachments

  • 20180203_135222.jpg
    20180203_135222.jpg
    48.8 KB · Views: 81
Top