Massive Cats Edenvale

Slukderm

New member
By n vriend van my n special pumkinseed gekry wat nogal werk. Die lyn kom op die kop vas wat veroorsaak dat hy sy kop meer skud.
 

Slukderm

New member
By n vriend van my n special pumkinseed gekry wat nogal werk. Die lyn kom op die kop vas wat veroorsaak dat hy sy kop meer skud.
 

Attachments

  • 20170216_154006.jpg
    20170216_154006.jpg
    19.5 KB · Views: 80

Brandon p

New member
n vriend van my het die ene daar op artlure ge kry is nie seker watse lure nie try maar in vis se mond kyk , die is by daai dametjie
 

Attachments

  • imgres.jpg
    imgres.jpg
    9 KB · Views: 81

Brandon p

New member
geen stress nie jy moet my n pvt bskap stuur as jy eendag n lyntjie daar will gan gooi ek kry ook deesdae goeie results agter buiders
 
Top