Baber vingerlinge

Slukderm

New member
Kan enige iemand my se waar kan ek baber vingerlinge koop.
Ek soek nie baie nie net so 50 of so.
Ek het n sement dam wat vis soek.
 

TimJan

Sealiner
Hi


Jou beste bet mag dalk https://www.fisherieshbp.com wees?
maar weet nie of hulle babers verkoop nie.

Later
 
Top