easter is mos vistyd

SPARRABOS

Sealiner
garlic...botter...suurlemoen....perri perri.....jaag spoke weg
 

Attachments

  • IMG-20170414-WA0037.jpg
    IMG-20170414-WA0037.jpg
    47.8 KB · Views: 428

kennylau

Senior Member
Sparrabos jy is een van die min manne wat nog weet waaroor dit gaan...ek is altyd jaloers op jou posts;) Partykeer lag ek vir jou se-goed, meeste van die kere leer ek by jou en ander kere soos, reg nou water my bek en maak jy my honger!! Jy is volgens my 'n lewende legende!!

Groete

Kenny

((goodp_::slr::_seal1_((r(e(ling::tclaph
 
Ja Sparra:

Lanklaas iets van jou gesien of gehoor, gewonder wat van jou geword het. Ek sien toe jy is nou op die huisvrouens se forum onder resepte. Bly om te sien jy kom darem op vir asem :)

Daar was 'n lang tyd dat ek gedink het vir jou tel net galjoene??

Wondere wat 'n Fisio darem kan verrig :)

PI
 

SPARRABOS

Sealiner
onthou ek is n allrounder:hyst::hyst::lol:...winter nog ver....moet ander vissies ook vang voor die galjoentjies en beenbekkies kom....ja was 4 keer n week besig met weight training skouer kom mooi sterk reg.....nou net die paasnaweek voet.....n sober besering ....op n ongemaklike plek
 

Attachments

  • IMG_20170419_140803.jpg
    IMG_20170419_140803.jpg
    27.2 KB · Views: 319
SPARRABOS wrote:
onthou ek is n allrounder:hyst::hyst::lol:...winter nog ver....moet ander vissies ook vang voor die galjoentjies en beenbekkies kom....ja was 4 keer n week besig met weight training skouer kom mooi sterk reg.....nou net die paasnaweek voet.....n sober besering ....op n ongemaklike plek


Eina.

Kan sien jy was sober. Niks skuim op die wond nie :fbash
 
Top