Ek kan dit nie keer......

Hoe moet Å„ mens nou dit weerstaan :breakd::breakd::dban::breakd::dban:
 
Attachments

  • 2A94F5DD-AD86-4FDB-AB82-317E9C0CFBA4.jpeg
    2A94F5DD-AD86-4FDB-AB82-317E9C0CFBA4.jpeg
    28.4 KB · Views: 868
PI, so pel moet behoorlik aangespreek word, daars darem een goeie ding uit die prentjie.

Hyt nie daar gesit en hengel nie, so hy het net so erg uit geloose!!!!
 
willem wikkel spies wrote:
PI, so pel moet behoorlik aangespreek word, daars darem een goeie ding uit die prentjie.

Hyt nie daar gesit en hengel nie, so hy het net so erg uit geloose!!!!

Willem

My seun was op pad terug Kaap toe van die Drakensberge toe hy langs pad oorslaap. Reg voor sy blyplek was die sloep. Hy het geen hengelgerei by hom gehad nie en sy vriende is nie vissermanne nie.

Hy kon nie anders as om aan my te dink toe hy self graag 'n gooi sou wou maak nie :)

Gedeelde vreugde is dubbele vreugde _seal1_
 
SPARRABOS

Sealiner
SPARRABOS wrote:
Seker nie Shelly beach nie....foto Klein op my foon......ek kom maar min by see pieter....;)
natuurlik is dit !!!!......die blou elf en stenie mekka .... bedags in hoek regs myle se bikini lywe in vakansie.....al topless oorseese girl ook gesien daar..... nou weet jy waars shelly of sherly soos mannietjie altyd roep beach......ons gunsteling pub is net agter kameraman se rug......daar waar ons gerook geraak het na ons galjoen gevang het.....waar ek en charlie so lekker lag.....jy sal mooi stenies daar vang......wonderwurm of koraal Werk.....maar dis skoon sand onder jou voete.... :cool:ek ken my agterplaas :lol:1:lol:1:fbash
 
Daar is hy nou Sparra, mooi so.

Lyk my die ding dat as jy geroook was jou geheue jou verlaat sommer 'n wolhaar storie is.

Maar dit lyk ook vir my as jy geroook is jy jou lag nie kan keer ook waar is :fbash
 
Sparra

Het Mannietjie dalk 'n spaarvertrek waar mens kan oorbly om 'n vissie te gaan vang hier uit die Boland uit?

Dit is 'n lang ry soontoe en die huise daarlangs lyk vir my groot en duur, met die dat ek nou vra oor mannetjie en 'n spaarvertrek??
 
SPARRABOS

Sealiner
Ja hy my gevra waar om te gaan hengel........gelukkig kan jy hom maklik beduie.......om n ou wat kan visvang soos hy raad te gee is maklik.........ja kyk daai man n talentvolle old school hengelaar....die laaste wat oor is.....last of the Mohicans!!!.....yster....maar jy weet dit al lankal pieter.....weet waar daai foto ook is.....ons ander agterplaas.....;););)
 
_seal1_::tight::)
 
Pieter Immelman wrote:

Old school sê jy?: Lussiestrop :fbash :fbash :fbash
 
Top