GALJOEN 2018

SPARRABOS

Sealiner
Osprey wrote:
Hi to all those Galjoen fisherman, PLEASE share your most successful galjoen trace, hook size, trace length.
...ek het heelwat pm ,s gehad oor wat ons gebruik vir galjoen Vang??.....ek dink elke streek het maar sy eie "tackle tips" en daars old school en new school en proppies krale wollietjies en krismis tree traces............ek dink as jy die ooskaap en suidkaap hengel moet jy in ag neem dis n ruwe growwe kus....skerp mosselbedekte rotse....rooiaasknokke....riwwe en skerp klipbanke.....jy gaan saam galjoen mosselkraker of poenskop ook haak.........om met gare draad en katdermpies te hengel gaan jy baie vis verloor en bolle Lyn agterlaat......ek hengel maar net met donker groen maksima marine green want Hy kan die skaaf vat........meestal .65 mm wat 21.5 kg breekkrag is.....as dit nie baie skurf is .60 mm wat 18 kg is..........jou hooflyn kom aan die een ogie direk vas aan n three-way swivel....like kingfisher se nommer twee(2) swivel.............jou sinkerstrop omtrent 40 cm lank(plus minus)....sinkerstrop .50 mm nylon met paar knoopies in vir maklik afbreek en n 5 onz sinker...............jou hoekstrop plus minus 30 cm....gebruik kingfisher clear .90 mm nylon vir hoekstrop(as dit minder skurf is .80 mm)en n 4/0 sensation supergun hoek of 4/0 gamagatsu big bait ns hoek......jy kan ook jou hoekstrop 50 cm maak en sinkerstrop 30 cm in kalmer see.... Vang jare so en Vang baie galjoen en kraker.....verloor bitter min vis.....ja die odd vet vis skeur soms uit by galjoen dit gebeur....en die odd kraker haak hoekie in sy tande.....Dan kom Hy weg....maar as jy hom in lip haak is Hy joune
 

Pylstert

Sealiner
baie dankie so jou hooflyn is 0.65 en jy knoop hom direk aan trace, geen dikker leaders nie? Vang jy partymaal net vir krakers en dan gebruik jy 'n groter hoek of gebruik jy maar altyd die 4/0 hoeke?
 
".jou hoekstrop plus minus 30 cm....gebruik kingfisher clear .90 mm nylon vir hoekstrop(as dit minder skurf is .80 mm)"

The bycatch in E Cape don't play games :)
 

SPARRABOS

Sealiner
Pylstert wrote:
baie dankie so jou hooflyn is 0.65 en jy knoop hom direk aan trace, geen dikker leaders nie? Vang jy partymaal net vir krakers en dan gebruik jy 'n groter hoek of gebruik jy maar altyd die 4/0 hoeke?
of ons met .60 of .65 mm vis gooi geen leader....het nog nooit leader gegooi.....as jy net kraker teiken 8/0 of 9/0 hoek......grootste probleem wat sien met leader in klippe as jou sinker trace nie breek gebeur dit dat knoop dalk tussen mainline en leader breek.....Dan bly daai 4 na 9 meter leader agter.....nylon verstrengeling In sloepie of gaatjie en next time sit jy of jou vis daarin vas....ek het in 30 jaar se galjoenvang met maksima net my swak vrot sinkerstroppie en sinker afgebreek as ek vassit of my hoekie oopgetrek....my three way swivel aan mainline kom altyd uit....Dan bind ek maar weer als oor...dit werk maar vir ons....
 

SPARRABOS

Sealiner
Dr halibut hoffman wrote:
Dankie Sparra for your posts..ja with .65 maxima..who needs leader!? haha must be fun straightening your hook when it snags.
doc om af te trek is n kuns op sy eie ;)gaan vorentoe met jou gewig en n skielike ruk en jy is los :)hoekie trek soms net effens oop....sinker breek maklik..jou sinkerstrop dun en swak gooi hom soms sommer af.....baie keer breek sinker af en vis kom uit:cool:
 

Houtarm

Moderator
Sparra hoe groot is julle ase as julle 4/0 hoeke gebruik? Ek hoor altyd Galjoene het klein bekke en mens moet lang, dun asies maak.
Baie ouens wat ek ken neig na kleiner hoekies (no1 en kleiner). Ek hou nie van die heel klein hoekies nie, het dit vir 'n paar maande probeer, maar gevoel ek verloor baie visse. Gebruik nou 1/0 en 2/0 Mustad Baitholders, en doen die seisoen beter.
 

Houtarm

Moderator
jambo69 wrote:
Ive seen a 4.5 kg galjoen caught on a large red crab and a 9/0 Kendal meant for cracker.

Awesome but definitely an exception and not the rule!

Smaller hooks = more fish but better chance of losing the bigger fish.
Larger hooks = less fish but better chance of landing the bigger ones.
Especially with soft mouthed fish like gallies.

I'm not using a 9/0 any time soon to target galjoen!
 

jambo69

New member
Houtarm wrote:
jambo69 wrote:
Ive seen a 4.5 kg galjoen caught on a large red crab and a 9/0 Kendal meant for cracker.

Awesome but definitely an exception and not the rule!

Smaller hooks = more fish but better chance of losing the bigger fish.
Larger hooks = less fish but better chance of landing the bigger ones.
Especially with soft mouthed fish like gallies.

I'm not using a 9/0 any time soon to target galjoen!

It suggests that you should not worry about a hook half the size of a 9/0 since it was do-able on a 9/0.
An addition to your list of options above would be to use a small strong hook, thus getting more fish with the smaller size and a better chance of landing the bigger ones since its exceptionally strong.
I think a 1/0 or 2/0 big gun would get you the best of both worlds.::tight:
 

Houtarm

Moderator
I agree with that hook size. Smaller hooks (<1/0) tend to rip out or not hook into the fleshy mouths of the bigger gallies, irrespective of strength.
 

SPARRABOS

Sealiner
Houtarm wrote:
Sparra hoe groot is julle ase as julle 4/0 hoeke gebruik? Ek hoor altyd Galjoene het klein bekke en mens moet lang, dun asies maak.
Baie ouens wat ek ken neig na kleiner hoekies (no1 en kleiner). Ek hou nie van die heel klein hoekies nie, het dit vir 'n paar maande probeer, maar gevoel ek verloor baie visse. Gebruik nou 1/0 en 2/0 Mustad Baitholders, en doen die seisoen beter.
sit so lekker pol rooiaas aan soos my maat altyd se....neewat worry nie met Lang dun aas..........die aas waarmee ons vis is so vrot jy gaan nooit n Lang dun aas gemaak kry nie ...lol...dis n bol slym drelle wat ons vasdraai....net tiete is nog heel....4/0 hoek is nie te groot....haak hope Klein gallies wat ons teruggooi daarmee.....jyt n groter hoek nodig om deur kaak te haak Anders skeur n vet vis uit....dit gebeur maklik....en dis mos nie n sirkel wat nie laat Los nie.....ja kyk n 9/0 darm te groot.....sal nie groter as 5/0 hengel.....3/0 of 4/0 is perfek
 

Houtarm

Moderator
Dalk moet ek die naweek ook die 4/0'e probeer....

Daarby gesê, verskillende hoek brands se groottes verskil. Ek het al no2 hoeke gesien van een handelsmerk wat groter is as 'n 2/0 van 'n ander. As ek reg onthou is daai Sensation Supergun's aan die kleiner kant. Ek hou ook van die Sensation hoeke (ook die prys), maar kry hulle nêrens in die hande nie. :?

Baie ouens hier rond glo ook aan 'n klein pil dobbertjie naby die hoek as hulle galjoen vang. Ek self is nog nie oortuig dit is beter as geen dobbertjie nie, maar dit jaag nie die galjoene weg nie.
 

SPARRABOS

Sealiner
Osprey wrote:
Dankie Sparra dit is darem dik lyn wat julle gebruik ek sal jou jou strope gebruik met n dun .40 hooflyn
waar ons hengel is 65 dun.....dit hang baie keer aan n dun amper afgeskaafde vellietjie na jy n vis geland het....jou .90 mm ook.......
 

SPARRABOS

Sealiner
My een maat vanoggend op eerste gooi....4.98 op skaal...nie gemeet....waar hy daai vis uitgehaal het gaan dun lyntjie nooit die pyp rook......strop ook aan vellietjie gehang maar hys uit;);)maar hy weet om n vis te land.....jare se ervaring(ni(ce(fish)(
 

Attachments

  • IMG-20180625-WA0009.jpg
    IMG-20180625-WA0009.jpg
    24.3 KB · Views: 694
Top