GALJOEN 2018

Gamie007

New member
More menere,

Hoop dit gaan goed ja nee wat sparra ek het selfs die naweek n klein galjoentjie van omtrent so 15cm op n 4/0 rhino circle gekry toe ek probeer het vir steenbras
 
Gamie007

New member
Sparra wanneer ek weer die famielie kom besoek op knyskna wil ek graag n draai maak daar in jou geweste miskien nog kom kennis maak
 
Henlie

New member
Ek wonder nogsteeds wat die datum is onder die topic naam.Lyk my sommige het n verlengde seisoen.:fbash:merm
 
Stefan001

Senior Member
Dis mar al wat ek weet Sparrabos.

Sommige manne praat van visrivier. Ek ken nie daardie kuslyn so ek kan nie daai rotse se watter omgewing hy gevang is nie.
 
WernerVS

New member
Goeie dag almal! Ek sien al die foto's van galjoene en raak sommer grasgroen jaloers!
Ek het na jare weer my gerei afgestof en het al so paar gooie gaan probeer maak op soek na so 'n galjoen, maar niks behalwe klipvisse wil byt nie. :)
Hier van julle wat tussen Blouberg en Melkbos vang?
Fantastiese forum die! Baie bly ek het op dit afgekom. Lekker dag almal.
 
JD

Sealiner
WernerVS wrote:

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=23954&forum_id=1&highlight=melkbos+guide
 
WernerVS

New member
JD wrote:

Baie dankie!!
 
Top