Vêr gooi Rekord 150g

TiCK

New member
Het daai ding nie 'n 1.1 gear ratio nie? :(
Sien die Omoto het darem 'n normale gear ration, maar kan dit 'n geelstert kop 100m gooi? :sha
 

duckbill

Senior Member
Sjoe! As ek daai afstand met n stuk rooiaas moes gooi sou die kolsterte baie moeg en gedehidreer wees teen die tyd dat hulle (van die vlaktes af) die aas bereik.
 
Top