Quantum Tour KVD 150 Hpt Burner katrol. Hy het bietjie korrosie op een of 2 plekkies op die verf, maar andersins is hy in goeie toestand. Prys is R950. Posgeld vir koper se rekening. Ek is in Irene, Centurion.
PM vir besonderhede.
PM vir besonderhede.