BIGGEST GALJOEN OF THE SEASON -2020

Stefan001

Senior Member
44cm caught on white mussel.

One day I will catch a fish above 50 again. It's been more than 10 years🥺
 

Attachments

  • A34BE66F-4685-4E07-ADBB-22A9B4B2A5C0.jpeg
    A34BE66F-4685-4E07-ADBB-22A9B4B2A5C0.jpeg
    50.3 KB · Views: 569

DJP

Sealiner
Mooi visse Stefan!

Maar 'n Suikaap draai maak vir daar 50cm bulle ;-)

Het jy rooiaas gegooi? Of net wurm en mossel?
 

Stefan001

Senior Member
Rooi aas nog teleurstelling gewees. Het nogal Saterdag paar Byte gehad op vars rooiaas in plaas van vrottes. Kon dit nie glo nie.
 

Stefan001

Senior Member
Youth day 48cm gallie. Released after the photo. Caught in the last of my prawn...
 

Attachments

  • D5495532-925D-4AF1-9FF0-6E3C67B602DB.jpeg
    D5495532-925D-4AF1-9FF0-6E3C67B602DB.jpeg
    68.3 KB · Views: 485

Stefan001

Senior Member
49cm galjoen caught on prawn redbait combo.
 

Attachments

  • 74EF5391-830A-4124-81C6-7681FDB0127F.jpeg
    74EF5391-830A-4124-81C6-7681FDB0127F.jpeg
    66.5 KB · Views: 374

SPARRABOS

Sealiner
Na lockdown darm bietjie see toe gewees vir n slag... Maar die varkbekke (stenies) ons so besig gehou en die elwe nie tyd gekry vir galjoen vang.... Gister gou vir n galjoen getry... Darm 5 gekry tussen my en my maat... Sal naweek kwota braai..... Ook n winter beenbek in sy lip so tussen die gallies;)
 

Attachments

  • IMG-20200627-WA0014.jpg
    IMG-20200627-WA0014.jpg
    36.4 KB · Views: 247

SPARRABOS

Sealiner
Mooi vettes ook uitgekom.... My skoonpa n 4 kg een gekry... :)
 

Attachments

  • Screenshot_20200628_124821_com.huawei.himovie.overseas.jpg
    Screenshot_20200628_124821_com.huawei.himovie.overseas.jpg
    52.7 KB · Views: 247
Top