Hallou mevroue en menere
Ek hoop die lyne is styf, stokke staan krom, katrolle skree, "on-dads" kom met "double ups" wat die hengel tydskrifte en dvd's stof laat vergader in die motorhuise, ens.
Met die formaliteite uit die weg voel ek nou meer op my gemak om my vraag aan u te stel. En dit is, waar presies op n strand gooi n mens jou stuk seekatpoot of chokka aas vir n rooi roman?
Ek wil graag n romantjie met die lamkarmenaadjie oor die kole braai terwyl die bure smul aan hul kerrievis die komende Paasnaweek.
Groete,
Spook