Hope that everyone is safe..

..and your businesses and jobs have not gone up in flames like half the place has...
Cry the beloved country ey..Hope that everyone survives through this madness.
Sterkte almal.
 

RuanJ

Member
Dankie en jy ook !

In hierdie tyd moet mens positief bly. Ongelukkig word die situasie nie reg hanteer deur ons president nie en die nagevolge vir die wat doen wat hulle doen is pateties.


Ek voel daar is 'n plek vir "fight fire with fire" en met wat vandag aangaan is dit een van daai tye anders leer hulle nooit.

Groete Halibut en voorspoed.:)
 
Top