Finding the Blues........

DWB

Sealiner
I have been made aware that there are some pretty decent blue kurper around in some of our local dams.

How would one go about locating them, eg structure, open water etc.

What lures to use?

GIMME SOME TIPS
 
Monster

Senior Member
Hey Deon

Klein spinnertjies en minnows. Die moeilike deel is om hulle te kry sonder om bass op te tel. Die plekke waar ons hul al gesien het was by inlope en in oop kolle tussen riete vlak riete. Nie die beste plek om 'n klein spinnertjie te gooi nie. Plus die goed baklei soos besetenes. Weet party ouens gebruik dropshot finess wurms.  Die enigste dam waar ek nog mooi Blou en Rooi bors oukies sien uit kom het was Loskopdam. Die ouens het ertwurms gebruik wat nie helmal ons styl is nie.

Hoop dit help, het baie limited ondervining met die oukies.
 
Jan-Harm

New member
After Bass,Kurper is my favourite fish to catch.The best way is to go to a place like Loskop or Molatedi,look for gravel on the shoreline,chuck some maroek in the water,put a fat worm on the hook.If they are there you will hammer them.They are very sensitive to weather changes.It must be really hot.

I got this one over Desember.
 
Attachments

  • 27122008.jpg
    27122008.jpg
    33.7 KB · Views: 153

kanarie

New member
Hello,

lekke trekker lippe wat jy da gevang het jan.die een het ek by RDW gevang in 5ft water tussen die gras.Ek het n sada large wite curly tail gebruik en dit tussen die openinge in die gras gewerk.
 
Jan-Harm

New member
Thanks Kanarie,

Wat snaaks is,die vis het net 1.69kg geweeg.(digitale Skaal).Toe ek hom die eerste keer uithaal het ek gedink ten minste 2.5kg met daai moerse bek.:wfishMaar as jy mooi kyk sal jy sien die vis is baie maer.

Maart\April is die beste tyd vir die tekkie lippe.Sal dan weer gaan.

Wil nog probeer om hulle met kunsaas te vang.
 
Ryan

Sealiner
KAnarie - kan sien dit was in die dae wanneer ky nog n bachelor was - vrou maak dees dae lekker kos huh?
 
Top