| ||||||
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > LTB Forum > babbelas ;aagte report 20- 23 maart |
Moderated by: Ryan |
|
babbelas ;aagte report 20- 23 maart | Rate Topic |
Author | Post |
---|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 11:07 am |
|
1st Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
Die naweek het toe redelik vol geloop met mense wat tot 11 uur die nag opgedaag het, Die eerste mense het al sommer van die kant af begin baljaar onder die twee kg visse en het goed gegaan tot so 2 uur die oggend.Die tempo het toe kwaai afgeneem.Ek weet nie of sit die sappies is wat sy werk begin doen het en of dit die vis was nie.Saterdag oggend het ons die boot gelaunch en net voor die barrage sluise gaan sit.Met die eerste gooie het ek `n paar 3 kg visse opgetel met sugar floats en toe pla die kleintjies baie.Ek het besluit om dieper te begin gooi en oor die voermaak plek en `n groot plain floatie gehaak met simmonella as backing en die hoeke gedip in tjop tjop.Die eeste 6 kg het gebyt en daarna het die vis geredelik groot uitgekom.Toe ons oppak vir die dag was dit vossie 70kg visse 0. Terug by die kamp was die manne nog sterk besig en ons het besluit om `n paar visse se foto`s te neem en die nette leeg te maak.Alle vis is vrygelaat met geen casualties nie. die volgende oggend is ons eers by 9 uur op die water aangesien daar laat gekuier was tot 4 uur die oggend toe.Op die spot aangekom het ek besluit om `n bitjie dieper te staan met die boot aangesien miena al `n tennis elbow kry van al die gooi en het weer oorgeslaan na die tjop tjop toe .Die dag het met `n bang begin met die eerste vis wat loop in die 9 kg klas daar na het ek nog een gevan van 9 kg en `n paar 5kg visse.Die twee kg visse het vinnig ingekom so elke 19 minute.By die inweeg vossie en miena saam 90 kg visse nul.Die foto`s is geneem en alle vis bo twee kg is gelos en die ander vir die werker op die plot gegee vir kos. Nog `n baie suksesvolle naweek is afgesluit met van die manne wat `n maandag as die begin van die week wou kansseleer Attachment: DSC00283.JPG (Downloaded 128 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 11:11 am |
|
2nd Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
another one 9 kg Attachment: DSC00285.JPG (Downloaded 128 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 11:12 am |
|
3rd Post |
Ryan Sealine Expert - Freshwater ![]()
![]() |
Mooi Oom Vossie........ Lyk my die Babbelas was Kwaai as ek kyk na die spelling van die heading.........
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 11:13 am |
|
4th Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
As jy regtig wil weet hiers hy hehehe Attachment: DSC00269.JPG (Downloaded 128 times)
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 11:16 am |
|
5th Post |
Ryan Sealine Expert - Freshwater ![]()
![]() |
Mooi so Fritz........ Brannewyn is lekker
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 11:21 am |
|
6th Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
ons het hom maandag begrawe.Dit he so geruik na babbelas ons moes hom verras Dis nou nie meer visvangsa .co.za nie maar hengelsa.co.za
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 12:53 pm |
|
7th Post |
Ryan Sealine Expert - Freshwater ![]()
![]() |
Dit is wat Fritz het gese vanoggend....... I'm never drinking again. I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again. I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again. I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again I'm never drinking again[size= ] ![]() ![]() Me drink!! NEVER EVER again!!
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 24th, 2009 01:05 pm |
|
8th Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
die groot probleem was al die bloed wat uit sy oe geloop het
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Mar 26th, 2009 11:10 am |
|
9th Post |
Mazdadrifter Member ![]()
![]() |
Hi Hotstuff. Het jy dalk lats en longs van die goeie plek? As ons einde Mei na Jim Fouche gaan, kan ons tot daar naby Barage ry met die boot of nie? Waar sal jy voorstel moet ons gaan hengel as ons by Jim Fouche gaan kamp? Het jy dalk aas, en lats of longs wat ons kan gaan probeer? Dankie Pieter
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Mar 26th, 2009 11:44 am |
|
10th Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
masda jy is in die vaaldam so jy sal nie daar kan kom nie daai plek is onder in die loch ek gaan gou sondag weer soontoe om bietjie lybe te rek vir die dag
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Mar 26th, 2009 11:46 am |
|
11th Post |
Mazdadrifter Member ![]()
![]() |
Weet jy van goeie plekke op Vaaldam naby Oranjeville, Jim Fouche, Hotstuff? Wil eers daar gaan oefen voordat ons julle manne kan aanvat.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Mar 26th, 2009 12:44 pm |
|
12th Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
daai plek is vrot van die graskarpies.Jy moet my nie aanvat nie jy moet saam met my vang kom saam sondag
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Mar 26th, 2009 12:48 pm |
|
13th Post |
Mazdadrifter Member ![]()
![]() |
Ek sal jou kom join later maar ek het nog so bietjie werk wat ek eers moet afhandel.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Mar 26th, 2009 02:29 pm |
|
14th Post |
hotstuff Senior Member ![]()
![]() |
ok ons is al twee bote wat uitgaan sondag oggend.Ek gaan saterdagmiddag in vereeniging oorslaap en eers `n paar koues verorber en dan sondagoggend launch
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 02:04 pm | |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > LTB Forum > babbelas ;aagte report 20- 23 maart | Top |
![]() |