Ek gebruik my fuglystick om klein cranks te gooi vir die babers, het al 2 op hom gevang...VET Pret
As jy wil heavy spinning gaan kyk na sie Shimano Nexave 1oz
Anders kyk na die Tica Caiman 100 of as jy die calcutta 100 wide kan bekostig sal dit baie nice wees....
As jy buddycast can 'n baitcaster dalk meer akkuraat wees. Gebruik jou curado tot die baber hom breek...LOL