SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register

 Moderated by: Emperor Page:    1  2  3  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
Stilbaai Galjoen Derby 2009  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Tue Jul 21st, 2009 11:53 am
  PM Quote Reply
1st Post
DJP
Sealiner

Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Elgin, South Africa
Posts: 2957
Equipment: Instagram @surfisha
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Stilbaai Galjoen derby 2009 is om die draai!::S Watter Sealine lede gaan daar wees en wie van julle gaan met die pryse weg stap?

:first

:sec

:third

:merm

::slo

Last edited on Tue Jul 21st, 2009 11:54 am by DJP

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Tue Jul 21st, 2009 01:31 pm
  PM Quote Reply
2nd Post
Hannes101
Sealiner

Joined: Fri Jan 23rd, 2009
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 3408
Equipment: Shimano
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: Ocean
Boat: 625 Gamefish. 2 x 135 mercury ...
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
Grootste Gajloen - Hannes101:first
Meest Galjoen - Hannes101:first
Grootste ander spesie Hannes101:first
.....muahahahahaha

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jul 29th, 2009 11:16 am
  PM Quote Reply
3rd Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Hannes101 wrote: Grootste Gajloen - Hannes101:first
Meest Galjoen - Hannes101:first
Grootste ander spesie Hannes101:first
.....muahahahahaha

Hannes, Hannes, Hannes....don't count your chickens yet.....ai, ek hoop jy wen die bogenoemde, anders gaan daar weer 'n paar manne op jou case wees........:walk:walk:walk

Jy het so pas vir  jou 'n gat gegrawe, hoop jy gooi hom self toe....muhahahahahaha

Last edited on Wed Jul 29th, 2009 11:43 am by ***Galjoen***

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jul 29th, 2009 11:18 am
  PM Quote Reply
4th Post
killer strepie
Sealiner

Joined: Wed Jan 21st, 2009
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3536
Equipment: stok en katrol
Best Catch: My seun 3.65kg
Favorite Fishing Spot: see
Boat: nee
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Hannes101 wrote: Grootste Gajloen - Hannes101:first Meest Galjoen - Hannes101:first Grootste ander spesie Hannes101:first .....muahahahahaha .....NET TYD SAL Sê GROOTSTE BLANK HANNES101 PRYS: PIENK DUIKPAK :hyst::hyst::hyst:

Last edited on Wed Jul 29th, 2009 11:19 am by killer strepie

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jul 29th, 2009 11:39 am
  PM Quote Reply
5th Post
Hannes101
Sealiner

Joined: Fri Jan 23rd, 2009
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 3408
Equipment: Shimano
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: Ocean
Boat: 625 Gamefish. 2 x 135 mercury ...
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
MET 'N POSITIEWE ATTITUDE IS ENIGE IETS MOONYLIK.....
............WATCH THIS SPACE.........

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jul 29th, 2009 11:44 am
  PM Quote Reply
6th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Hannes101 wrote: MET 'N POSITIEWE ATTITUDE IS ENIGE IETS MOONYLIK.....
............WATCH THIS SPACE.........

Ons gaan.........:D:D:D:D:D

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jul 29th, 2009 11:57 am
  PM Quote Reply
7th Post
Hannes101
Sealiner

Joined: Fri Jan 23rd, 2009
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 3408
Equipment: Shimano
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: Ocean
Boat: 625 Gamefish. 2 x 135 mercury ...
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
van wanner af is jy weer 'n senoir member?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jul 29th, 2009 12:23 pm
  PM Quote Reply
8th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Hannes101 wrote: van wanner af is jy weer 'n senoir member?
Vandat ek my eerste post op sealine gemaak het......lol

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Wed Jul 29th, 2009 12:33 pm
  PM Quote Reply
9th Post
killer strepie
Sealiner

Joined: Wed Jan 21st, 2009
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3536
Equipment: stok en katrol
Best Catch: My seun 3.65kg
Favorite Fishing Spot: see
Boat: nee
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
***Galjoen*** wrote: Hannes101 wrote: van wanner af is jy weer 'n senoir member?
Vandat ek my eerste post op sealine gemaak het......lol

Hannes jy het mos geweet dis net n kwessie van tyd voor hy weer n senior member sou word as jy goed is is jy goed. Kan ons miskien fokus op die derby hoe lyk die weer,hoe lyk die aas,wat se aas om te vat en wat om te los   

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jul 30th, 2009 11:30 am
  PM Quote Reply
10th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
killer strepie wrote: ***Galjoen*** wrote: Hannes101 wrote: van wanner af is jy weer 'n senoir member?
Vandat ek my eerste post op sealine gemaak het......lol

Hannes jy het mos geweet dis net n kwessie van tyd voor hy weer n senior member sou word as jy goed is is jy goed. Kan ons miskien fokus op die derby hoe lyk die weer,hoe lyk die aas,wat se aas om te vat en wat om te los   

lol...weet nie so mooi van "goed" nie, seker goed in ....:blah praat....:lol:1:lol:1

Anyway, jy's reg, nog net so bietjie meer as 'n week dan is dit so!!!! As ons min of meer kyk na verlede jaar se stats, was daar min of meer 66 spanne teen 6 man in 'n span = 396 vissermanne, dink daar kom oor die algemeen op so derby net 50 tot 60 galjoene uit....d.w.s. net 12% van die manne vang galjoen...waar is die res??? Dalk nog dronk in die bangalo's......::slo::slo

Was net nou by die kaptein en so bietjie geloer na die weer...dinge lyk na sterk water vir daai naweek, dis hoekom ons op ons beste voorberei moet wees, moenie na 'n oorlog toe gaan met ' n kettie of boesmangeweer wat nie wil werk nie.....:doh

Wat die geheime asie betref, dit hang af van hengelaar tot hengelaar, my persoonlike opinie is maar om so bietjie aas van alles te hê en met so bietjie geluk vang jy dalk daai monster galjoen. Moenie vergeet van daai masiewe krakers wat ook so bietjie kan kom proe nie.....:fst:hulle is daar en kan jou enige tyd optel, dan is dit vashou en hoop daai meneer loop jou nie teen 'n rif af, dat jou leader lyn soos fraiings lyk nie. Elke jaar kom daar krakers uit, in 2006 het daar twee mooi krakers van 14-17kg uitgekom....wat 'n fight moet dit nie wees nie!!!!!

Dis net 'n pitty ons vang elke aar die water verkeerd!!!! Dan is die water plat, dan is die water 12grade of anders sit ons met storm sterk water, oh wel, ons kan seker nie die water bestel wat ons wil hê nie, almal hengel in dieselfde toestande, dis die hengelaar wat dit die meeste gaan benut, wat bo gaan uitkom......:first:first:first

ps: Loomisx5, ons gaan jou mis die jaar, veral die lekker kos wat Zandre altyd vir ONS inpak......:cry1:cry1:cry1:cry1:cry1

Attachment: 2007 08 09 Stilbaai Galjoen 016.jpg (Downloaded 147 times)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jul 30th, 2009 12:50 pm
  PM Quote Reply
11th Post
killer strepie
Sealiner

Joined: Wed Jan 21st, 2009
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3536
Equipment: stok en katrol
Best Catch: My seun 3.65kg
Favorite Fishing Spot: see
Boat: nee
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Manne ek doen daai derby al vanaf 2003 en ek het nog nooit die KWV-span gesien,wonder waar was hulle elke jaar.

Is daar nie van die B-BOS span op sealine nie?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jul 30th, 2009 12:56 pm
  PM Quote Reply
12th Post
killer strepie
Sealiner

Joined: Wed Jan 21st, 2009
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3536
Equipment: stok en katrol
Best Catch: My seun 3.65kg
Favorite Fishing Spot: see
Boat: nee
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek sien Ashton het n paar spanne in die derby ingeskryf. Hulle doen gewoonlik goed in die derby en is lief om by Heuningnesbaai te hengel

Last edited on Thu Jul 30th, 2009 02:15 pm by killer strepie

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jul 30th, 2009 12:59 pm
  PM Quote Reply
13th Post
killer strepie
Sealiner

Joined: Wed Jan 21st, 2009
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3536
Equipment: stok en katrol
Best Catch: My seun 3.65kg
Favorite Fishing Spot: see
Boat: nee
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
***Galjoen*** wrote: killer strepie wrote: ***Galjoen*** wrote: Hannes101 wrote: van wanner af is jy weer 'n senoir member?
Vandat ek my eerste post op sealine gemaak het......lol

Hannes jy het mos geweet dis net n kwessie van tyd voor hy weer n senior member sou word as jy goed is is jy goed. Kan ons miskien fokus op die derby hoe lyk die weer,hoe lyk die aas,wat se aas om te vat en wat om te los   

lol...weet nie so mooi van "goed" nie, seker goed in ....:blah praat....:lol:1:lol:1

Anyway, jy's reg, nog net so bietjie meer as 'n week dan is dit so!!!! As ons min of meer kyk na verlede jaar se stats, was daar min of meer 66 spanne teen 6 man in 'n span = 396 vissermanne, dink daar kom oor die algemeen op so derby net 50 tot 60 galjoene uit....d.w.s. net 12% van die manne vang galjoen...waar is die res??? Dalk nog dronk in die bangalo's......::slo::slo

Was net nou by die kaptein en so bietjie geloer na die weer...dinge lyk na sterk water vir daai naweek, dis hoekom ons op ons beste voorberei moet wees, moenie na 'n oorlog toe gaan met ' n kettie of boesmangeweer wat nie wil werk nie.....:doh

Wat die geheime asie betref, dit hang af van hengelaar tot hengelaar, my persoonlike opinie is maar om so bietjie aas van alles te hê en met so bietjie geluk vang jy dalk daai monster galjoen. Moenie vergeet van daai masiewe krakers wat ook so bietjie kan kom proe nie.....:fst:hulle is daar en kan jou enige tyd optel, dan is dit vashou en hoop daai meneer loop jou nie teen 'n rif af, dat jou leader lyn soos fraiings lyk nie. Elke jaar kom daar krakers uit, in 2006 het daar twee mooi krakers van 14-17kg uitgekom....wat 'n fight moet dit nie wees nie!!!!!

Dis net 'n pitty ons vang elke aar die water verkeerd!!!! Dan is die water plat, dan is die water 12grade of anders sit ons met storm sterk water, oh wel, ons kan seker nie die water bestel wat ons wil hê nie, almal hengel in dieselfde toestande, dis die hengelaar wat dit die meeste gaan benut, wat bo gaan uitkom......:first:first:first

ps: Loomisx5, ons gaan jou mis die jaar, veral die lekker kos wat Zandre altyd vir ONS inpak......:cry1:cry1:cry1:cry1:cry1

Hy het sy visstok vir n boesmangeweer geruil:fbash

PS: Galjoen wat gaan jy die meeste mis LOOMIS of KOS

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jul 30th, 2009 02:09 pm
  PM Quote Reply
14th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
killer strepie wrote: ***Galjoen*** wrote: killer strepie wrote: ***Galjoen*** wrote: Hannes101 wrote: van wanner af is jy weer 'n senoir member?

net sy kos.......::craz::craz::craz::craz

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jul 30th, 2009 02:10 pm
  PM Quote Reply
15th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Bloedwurm is glo nie die probleem......:fbash::S::S::S

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jul 30th, 2009 09:24 pm
  PM Quote Reply
16th Post
Sailfish
Sealiner

Joined: Sun Sep 16th, 2007
Location: Mosselbaai, South Africa
Posts: 2766
Equipment: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...
Best Catch: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...Anny fish that gives you a go on light tackle ...
Favorite Fishing Spot: Plett, Natures Vally, Kanon, Cape Infanta Keurbooms strand, Reebok-Kleinbrak, Danabaai!
Boat: SOLD
Club:  X-SSEC WC
Status: 
Offline
Mana: 
Baie geluk aan Killer Streepie ook vir sy nuwe status as senior member. Hoe kan ons dit dan mis????

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Jul 31st, 2009 07:09 am
  PM Quote Reply
17th Post
Hannes101
Sealiner

Joined: Fri Jan 23rd, 2009
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 3408
Equipment: Shimano
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: Ocean
Boat: 625 Gamefish. 2 x 135 mercury ...
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
Sailfish wrote: Baie geluk aan Killer Streepie ook vir sy nuwe status as senior member. Hoe kan ons dit dan mis????
Ek is obviously nie die most popular guy op die forum nie..lol....sal miskien na so 10000post 'n senoir member word....^^..

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Jul 31st, 2009 07:10 am
  PM Quote Reply
18th Post
Hannes101
Sealiner

Joined: Fri Jan 23rd, 2009
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 3408
Equipment: Shimano
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: Ocean
Boat: 625 Gamefish. 2 x 135 mercury ...
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
***Galjoen*** wrote: Bloedwurm is glo nie die probleem......:fbash::S::S::S
ek sien jy het alweer gister gewerk nie - weer met wurms gan speel........:fbash

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri Jul 31st, 2009 07:28 am
  PM Quote Reply
19th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Hannes101 wrote: Sailfish wrote: Baie geluk aan Killer Streepie ook vir sy nuwe status as senior member. Hoe kan ons dit dan mis????
Ek is obviously nie die most popular guy op die forum nie..lol....sal miskien na so 10000post 'n senoir member word....^^..

na die tjol wat jy aanvang sal ek sê eers na 10000000 posts.....muhahahahahahahaha

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri Jul 31st, 2009 07:30 am
  PM Quote Reply
20th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Hannes101 wrote: ***Galjoen*** wrote: Bloedwurm is glo nie die probleem......:fbash::S::S::S
ek sien jy het alweer gister gewerk nie - weer met wurms gan speel........:fbash

:walk:walk:walk:walk:walk....aas is die geheim.......hoe lyk julle span se aas? Ek het so 4 mossels vir julle as jy belangstel......:lol:1:lol:1:lol:1

Back To Top PM Quote Reply

Current time is 10:58 am Page:    1  2  3  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Fishing Tournaments and Events > Cape Province > Stilbaai Galjoen Derby 2009 Top