Loskop

Manie Le Roux

New member
I am going to Loskopdam this weekend 11-13 Sept and i just want to know if anyone can help me with the following.
1)Ground feed what to use(mainly carp)
2)Traces to use of the boat
3)Other bait for the hooks.
 
Manie,hi i will also be there till sunday we should have a chat.It's just me and the wife fishing.Friends fished the comp,sweep plain dough and floatie.They used garlic dip on the bom.They only got one carp of 3,5kg.
 

Manie Le Roux

New member
Dirty Harry,thank you for that,i will only be there on Saterday but will be there early,got some tips from other guys.Baby shoes trace and ground feed some peanuts,mealies.On the hooks some plain floaties and dough made with Sprite and some glucose so will see what works
 

PEETO

Senior Member
Hi

Ek sal ook vanaf Woensdag by Loskop wees, gaan ook so klein bietjie visvang. Dalkies 'n Kurper of twee en definitief Mr Snorre.
 
Peeto sal iutkyk vir jou ook,merk solank vir my n voerplek.Wat's jou boot se naam?Het nie ondervinding van loskop nie maar ons gaan ons beste gee.
 
Klink julle manne ken loskop wat's aas verkies die babertjies by loskop.Ek vat kiukens en lewerties sal kyk vir koppie.Oo dan's daar nog erties ook.
 

PEETO

Senior Member
Dirty Harry

My boot het nie 'n naam nie moet nog een kry, die trailer se registrasie is wel WDF so ek dink om die boot wat de F...... te noem. Dit is 'n blou Ski Vee met CC. Ja kom ek vertel jul van my Loskop ondervinding. Daar is moerawiese Babers in loskop ek gaan die keer bietjie eksperimenteer met Sardyne en Beeshart, moet ook nie platanna vergeetnie.

Ek het 'n baber raak geloop oorkant forever teen die waterval en glo my my gerei was te klein een ordentlike lopie en die lyn klap soos 'n geweer skoot. Ongelooflik die baber breek my 8 kg breekkrag lyn soos garing.

Aas wat gebruik was klein bass kop siende dat dit 'm uitheemse spesie is.

Ek sien uit na die visvang maar ook na bietjie baljaar met my dogertjie.
 

PEETO

Senior Member
Sal maar sorg dat ek hierdie keer my penkatrol neem met .45mm High abrasion Kingfisher, miskien sal ek hom die keer wen. Gaan weer op dieselfde plek hengel.
 

PEETO

Senior Member
Solank jy net nie die skepsel vergas nie, is dit een van daardie in die dam (haantjie).LOL::S.

Ek glo natuurlik aan hoe varser hoe beter. klein kurper so bietjie getimmer na smaak en of karp koppies mooi oop gesny sodat al die juices kan vloei. gerig met gly hoek.

Alternatief dooie platanna wat bedek is met florecence en of wurms gedoop in florecene poeier.
 
Top